
Op Saterdag 13 Oktober 2012 hou die NG Kerk in Lorraine sy jaarlikse pretloop. Dit is 'n dag van ware pret! Of jy jonk is of oud, fiks of onfiks, 'n top atleet of 'n kleuter in 'n stootkarretjie, hierdie is 'n wonderlike geleentheid om deel van die gemeenskap te wees en nuwe mense te … [Read more...]







